Die Klas MB Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel in 1910 om swaar vragte op die KwaZulu-Natal hooflyn te trek. Daar was vyf lokomotiewe deur die Amerikaanse maatskappy American Locomotive Company gebou. Hulle is soortgelyk aan Klas MA maar het 'n groter stoomketel gehad en kon meer steenkool dra.

Die lokomotiewe is in 1924 uit diens gestel.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine