Die rivierlietsjie (Lecaniodiscus fraxinifolius) is 'n middelgroot boom deel van die Sapindaceae familie is. Die spesie is inheems aan Burundi, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. Die vrugte is ronderig (tot 15 mm in deursnee), fluwelig en geel tot pienk.

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe