Die Lebombokranses (Atalaya alata) is 'n boom wat inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika is waar dit die in droë struikwoud langs die Lebomboberge voorkom. Die boom se vrugte is houtagtig, gevleuel en staan regop.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Atalaya Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika