Die Kaapse kranses (Atalaya capensis) is 'n klein boompie wat voorkom in Afromontane woud en bosse binnelands by Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die boom se vrugte is houtagtig, gevleuel en staan regop.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Atalaya Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika