Die witkaree (Searsia pendulina) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan Namibië, die Noord-Kaap en die Vrystaat en kom op oewers van die Oranjerivier voor. Die boom word wyd aangeplant en is soms moeilik om te identifiseer weens verbastering. Die boom se blare is dunner as die van die Karee.
Die boom se FSA-nommer is 396.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
pendulina Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika