Die Boskranses (Atalaya natalensis) is 'n middelgroot boom wat endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is. Dit kom vanaf die Oos-Kaapse kus by die The Haven tot Umtamvuna voor asook die Ngoye, Nkandla en Ngomewoude in KwaZulu-Natal. Die boom se vrugte is houtagtig, gevleuel en staan regop.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Atalaya Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika