Die peperboom (Schinus molle) is 'n klein boom wat genaturaliseer geraak het in Suid-Afrika vanaf Suid-Amerika en dreig om 'n indringerplant te word. Die boom groei maklik, word aangeplant en kom voor in dor streke. Die boom het wilgeragtige, neerhangende, veervormige saamgestelde blare en takkies.

Natuurlike voorkoms Die spesies is inheems in Argentinië, Brasilië, Chili, Paraguay, Peru en Uruguay.

duimnael|links|Kenmerkende bas

Gasheerplant Die boom is 'n gasheerplant vir die mot Polymona rufifemur.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

molle Kategorie:Flora van Argentinië Kategorie:Flora van Brasilië Kategorie:Flora van Chili Kategorie:Flora van Paraguay Kategorie:Flora van Peru Kategorie:Flora van Uruguay