Die valsperdebos (Hippobromus pauciflorus) is 'n klein boom wat voorkom onder die platorand in die kusstreke vanaf Knysna tot in die Lebomboberge asook Eswatini. Die boom het 'n digte lower en gevleuelde ragis.
Die boom staan ook bekend as: basterperdepis, perdepisboom en valsperdepis en in Engels as die bastard horsewood en false horsewood.
Die boom se FSA nommer is 438.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika