Clusiaceae is die geelmelkhout-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie familie het 1610 spesies wêreldwyd waarvan 10 spesies in Suider-Afrika voorkom en 3 bome is. Hierdie familie het twee duidelike kenmerke: Teenoorstaande enkelvoudige blare Geel melksap
Spesies Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor: Afrikageelmelkhout Garcinia livingstonei Bosgeelmelkhout Garcinia gerrardii
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies