Die Witels (Platylophus trifoliatus) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom. Die boom word gevind in strome in die Wes-Kaap en Afromontane woud vanaf Bettysbaai tot by Port Elizabeth. Dit is by uitstek 'n boom van rivierhabitatte.
Die boom se FSA-nommer is 141.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n Monotipiese takson.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika