Die growweblaarstinkhout (Celtis gomphophylla) is 'n boom wat voorkom in kuswoude vanaf Port St. Johns tot by die grens van Mosambiek en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die spesie is ook inheems in Angola, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zambië.
Die boom se FSA-nommer is 40.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gomphophylla Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe