Die rooivrugwitstinkhout (Celtis mildbraedii) is 'n seldsame, immergroen boom in Suid-Afrika maar is meer volop verder noord. Dit groei in kuswoude en die blare is buigbaar, donkergroen en geneig om neerhangend te wees. Die boom se FSA-nommer is 41.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die boom is inheems in Angola, Benin, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zimbabwe.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika mildbraedii Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe