Die Hophout (Trema orientalis) is 'n boom met 'n byna wêreldwye verspreiding. Dit word aangetref in subtropiese en tropiese woude van Suid-Afrika, deur die Midde-Ooste, die Indiese subkontinent en die suide van China tot Suidoos-Asië en Australië, asook in Namibië langs riviere en fonteine met genoegsame water.

Die boom se FSA-nommer is 42.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Pooley, E. (1993). The Complete Field Guide to Trees of Natal, Zululand and Transkei. . Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika