Die Breëblaarwasbessie (Morella pilulifera) is 'n klein boom wat in Suider-Afrika voorkom. Dit is 'n geoksiel. Die boom word gevind in die sentrale deel van die Oos-Kaap tot in Limpopo en Noordwes. Dit kom ook in Zimbabwe se oostelike hooglande voor asook Eswatini, Malawi en Mosambiek. Die boom groei tussen rotse in bergagtige gebiede en langs strome.

Die boom se FSA-nommer is 37.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit?; Eugene Moll, 2013, REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika pilulifera Kategorie:Ondergrondse bome Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe