Die smalblaarwasbessie (Morella serrata) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Myricaceae familie. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in al die provinsies voor.

Die spesie groei meestal op moerasagtige plekke. Die boom se blare is smal ellipties (80 – 140 mm) en gelerig as hulle jonk is en word raak mettertyd geelgroen.

Die boom se FSA-nommer is 38.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

serrata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe