Die Bosgeelmelkhout (Garcinia gerrardii) is 'n klein boom of 'n struik wat in Suider-Afrika voorkom. Die boom word aangetref in kus- of afrikabergwoude vanaf die noordelike gebiede van die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal en ook langs die Lebomboberge in Eswatini. Die blare is teenoorstaande, leeragtig en glansend aan die bokant. Die vrug is ovaalvormig met 'n spits punt.
Die boom se FSA-nommer is 485.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika gerrardii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika