Die rooiysterhout (Ochna holstii) is 'n boom of 'n struik wat in Afrika voorkom. In Suid-Afrika word die spesie aangetref vanaf Oos-Londen en verder noordwaarts in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Hulle groei in woude en klowe en kom wydverspreid voor. Hulle word ook aangetref in 'n boog vanaf KwaZulu-Natal tot in Kimberley en ook in die rotsagtige berggedeeltes van Zimbabwe. Die boom is ook inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 480.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
holstii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe