Die kardinaalkwelea (Quelea cardinalis) is 'n voël en seldsame swerwer in beboste grasveld en landbougebiede. Die voël is nog net een keer in Suider-Afrika opgeteken. Dit word 10 – 11 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal quelea.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Wewervoëls