Die Rooirugfret (Spermestes nigriceps) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël van vogtige boomveld en woudrande. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 – 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-backed Mannikin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies