Die Dikbekfret (Spermestes fringilloides) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige, langgrassavanne en bamboes aan woudrande. Verder is die voël gelokaliseerd in tuine waar hy soms voëlvoerders saam met ander frette besoek. Die voël is 13 cm groot en weeg 16 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie Mannikin.

duimnael|links|'n Dikbekfret in San Diego se dieretuin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies