Die koningblousysie (Granatina granatina) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in doringboomveld, savanne en droë ruigtes. Pare bly heeljaar bymekaar. Die voël word 13 cm groot en weeg dan 8-14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Violet-eared waxbill.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin