Die Gryssysie (Estrilda perreini) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël langs woudrande en digte kus- en rivieruigtes.

Die voël is 11 cm groot en weeg 7 – 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Waxbill.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies