Die Kaapse vuurvinkie (Lagonosticta rubricata) is 'n algemene standvoël van ruigtes in boomveld, savanne en rivierstruikgewas. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Gewone blouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die African Firefinch.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin