Die Tropiese swie (Coccopygia quartinia) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van woudrande en plantasies met welige plantegroei. Die voël is 9 cm groot en weeg 5 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied Waxbill.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies