Die Suidelike swie (Coccopygia melanotis) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël van woudrande en beboste gebiede met welige plantegroei en kom ook in tuine voor. Die voël is 9 cm groot en weeg 5 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Swee Waxbill.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies