Die rooibekvuurvinkie (Lagonosticta senegala) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre boomveld, veral naby water en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed firefinch.
duimnael|links|Wyfie in Ethiopië.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies