Die Rooivlerkkwartelvinkie (Paludipasser locustella) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige grasveld en vleie, dikwels in groepe. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Locust Finch.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies