Die 2014 Superrugbyseisoen het in Februarie 2014 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit was die vierde seisoen van die vergrote 15-span-toernooi en die 19de van die rugbykompetisie tussen provinsiale spanne van die suidelike halfrond. Daar is elke naweek van 15 Februarie tot 31 Mei gespeel (met ’n drie-week breuk tussen rondtes 16 en 17 vir internasionale wedstryde) en die eindwedstryd was op 2 Augustus 2014 beslis.
Die kompetisie is oor 23 weke beslis met ’n totaal van 125 wedstryde gespeel. Dit het begin met drie groepe van vyf spanne wat volgens lande ingedeel was (daar was dus ’n Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse groep). Die seisoenwedstryde het bestaan uit twee tipes wedstryde bestaan, nl.: Intergroepwedstryde – Elke span het tweekeer teen elk van die ander spanne in die groep gespeel, in tuis- en wegwedstryde. (Sien onderstaande tabelle vir groepe) Tussengroepwedstryde – Elke span het teen vier van die spanne van die ander twee groepe gespeel, waarvan vier wedstryde tuis was en vier wedstryde weg. Daar was dus teen een span van elke ander groep nié gespeel nie.
Die boonste span in elke groep, asook die volgende drie spanne op die algehele punteleer ongeag hul plek in die groep, het in die uitspeelwedstryde gespeel. Die boonste twee groepwenners (op die basis van die algehele punteleer) het ’n loslootjie ontvang vir die eerste ronde van die uitspeelwedstryde. In die eerste ronde van die uitspeelwedstryde was die derde groepwenner nommer drie met ’n tuiswedstryd teen die span wat sesde op die algehele punteleër eindig. Die span wat vierde was op die algehele punteleer het in ’n tuiswedstryd teen die span wat vyfde is gespeel. In die halfeindrondes speel die tweede groepwenner uit teen die span wat die eerste uitspeelronde gewen het en die hoogste op die punteleer is. Die eerste groepwenner het dan teen die ander uitspeelrondewenner gespeel. Die eindronde was ’n tuiswedstryd vir die span wat die hoogste op die algehele punteleër eindig.
Punte
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP1 = Bonuspunt toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. BP2 = Bonuspunt toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Ronde vir ronde
Wedstryddatums DatumDatumWeek 115 FebruarieWeek 122-3 MeiWeek 221-23 FebruarieWeek 139-10 MeiWeek 328 Feb-1 MaartWeek 1416-18 MeiWeek 47–8 MaartWeek 1523-24 MeiWeek 514–15 MaartWeek 1630-31 MeiWeek 621–22 MaartWeek 1727-28 JunieWeek 728-29 MaartWeek 184-5 JulieWeek 84–5 AprilWeek 1911–12 JulieWeek 911–12 AprilUitspeelrondes18-19 JulieWeek 1018-19 AprilHalfeindronde25-26 JulieWeek 1125–26 AprilEindronde2 Augustus
Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1 Slegs Suid-Afrikaanse spanne.
Loslootjie: Stormers
Week 2
Loslootjie: Rebels
Week 3 Geen somertyd in Perth.
Loslootjie: Sharks
Week 4 Geen somertyd in Brisbane en Perth.
Loslootjie: Chiefs, Highlanders, Waratahs
Week 5
Loslootjie: Bulls
Week 6 Geen somertyd in Perth.
Loslootjie: Crusaders
Week 7 Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Cheetahs, Force, Lions
Week 8 Geen somertyd in Brisbane. Sondag 6 April eindig somertyd in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Sharks
Week 9
Loslootjie: Blues, Hurricanes, Stormers
Week 10 Paasnaweek
Loslootjie: Brumbies, Highlanders, Reds
Week 11
Loslootjie: Crusaders, Lions, Rebels
Week 12
Loslootjie: Force
Week 13
Loslootjie: Waratahs
Week 14
Loslootjie: Blues, Bulls, Chiefs
Week 15
Loslootjie: Reds
Week 16
Loslootjie: Cheetahs
Week 17 Slegs Australiese en Nieu-Seelandse spanne.
Week 18
Week 19
Loslootjie: Hurricanes
Uitspeelwedstryde
Kwalifiserende ronde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 12 driedrukkersPosNaamDrieëSpan 1 Israel Folau 12 Waratahs Nemani Nadolo 12 Crusaders 3 George Moala 8 Blues Jesse Mogg 8 Brumbies Robbie Coleman 8 Brumbies Kurtley Beale 8 Waratahs 4 Matt Toomua 7 Brumbies Julian Savea 7 Hurricanes Nick Cummins 7 Force Malakai Fekitoa 7 Highlanders Tim Nanai-Williams 7 Chiefs Johnny McNicholl 7 Crusaders Bron: SARugby.co.za
Voorste puntemakers 10 voorste puntemakersPosNaamPunteSpan 1 Bernard Foley 252 Waratahs 2 Beauden Barrett 209 Hurricanes 3 Colin Slade 198 Crusaders 4 Marnitz Boshoff 189 Lions 5 Lima Sopoaga 178 Highlanders 6 François Steyn 164 Sharks 7 Jason Woodward 144 Rebels Jacques-Louis Potgieter 144 Bulls 9 Johan Goosen 143 Cheetahs 10 Simon Hickey 124 Blues Bron: SARugby.net
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Sport in 2014 Kategorie:Superrugby