Die staalblouvinkie (Vidua chalybeata) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en savanne. Hulle parasiteer ook op die Bruinvuurvinkie. Die voël is 11 cm groot en weeg van 11 tot 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village indigobird.

duimnael|links|'n Subspesie met wit snawel word in die subtrope en trope aangetref duimnael|links|In sterk beligting is 'n blou glans op die vere sigbaar

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies