Die Groenblouvinkie (Vidua codringtoni) is 'n klaarblyklike skaars standvoël in vogtige boomveld en woudrande. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zambezi Indigobird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies