Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.
duimnael|links|Koekoekvink in Polokwane, Limpopo
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies