Die gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin. duimnael|links|'n Volwasse fret in Uganda dra 'n saadkop van groen buffelsgras (Panicum) vir nesbou. Groen Digitaria- en Sporobolus-gras word ook gebruik.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies