Die gewone blouvinkie (Vidua funerea) is 'n algemene standvoël van woudrande, boomveld en vogtige savanne. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky indigobird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin