Die Witpootblouvinkie (Vidua purpurascens) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in savanne, veral doringbome. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple Indigobird.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies