Die rooikopkwelea (Quelea erythrops) is 'n skaars intra-Afrika, broeiende trekvoël. Hulle verkies vogtige grasveld en aangrensende boomveld, en broei in kolonies, gewoonlik in rietplate. Die voël is 11 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed quelea.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Wewervoëls