Die swartkeelgeelvink (Ploceus velatus) is 'n algemene standvoël in savanne, grasveld, waterlope in dorre gebiede, landerye en tuine. Hulle broei alleen in klein kolonies in bome of riete in 'n netjiese balnes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poligaam en is 16 cm groot en weeg 30–44 gram. In Engels staan die voël bekend as Southern Masked Weaver.

Fotogalery </center>

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties) Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Wewervoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin