Die hoëveldklappertjie (Mirafra fasciolata) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël in grasveld en oop savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 26 – 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern clapper lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Lewerike