Die Weskuslangbeklewerik (Certhilauda curvirostris) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in kusduine en landerye veral op braak en onlangs beplante landerye. Die voël is 20 – 24 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Long-billed Lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike