Struizendam is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit lê aan die suidelike punt van Botswana, digby die grens met Suid-Afrika. Dit het 'n laerskool en die bevolking het 313 getel tydens die 2001 sensus.

Verwysings

Kategorie:Kgalagadidistrik Kategorie:Nedersettings in Botswana