Rapplespan is 'n nedersetting in Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is geleë aan die suidwestelike punt van Botswana, digby die Suid-Afrikaanse grens.

Rapplespan het 'n laerskool en die bevolking het 278 getel tydens die 2001 sensus.

Verwysings

Kategorie:Kgalagadidistrik Kategorie:Nedersettings in Botswana