Makhalengbrug is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Makhalengrivier. Die rivier vloei suidwes vanaf die Malutiberge verby die dorpe Molimo-Nthuse, Makhaleng, Ramabanta en Qaba. Dit vloei uiteindelik by die internasionale grens in die Oranjerivier in.

Suid-Afrika Lesotho Streek Vrystaat Naaste dorp Zastron Mohaleshoek Pad R711 A2 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 51 673 2911/2910 Faksnommer +27 (0) 51 673 2909 Besigheidsure - Reisigers 08:00 - 16:00 08:00 - 16:00

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika