Die Pienkbeklewerik (Spizocorys conirostris) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël en nomade in gras - en woestynbossieveld. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pink-billed Lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike