duimnael|Pafuri grenspos, Suid-Afrikaanse kant

Pafuri is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek, geleë op die Nasionale Krugerwildtuingrens, op die noordoostelike uithoek. Die R525 verbind die grenspos met die N1-nasionale pad.

Dit moet nie verwar word met die Pafurihek, 'n toegangshek tot die Krugerwildtuin, verder wes, nie. Suid-Afrika Mosambiek Streek Limpopo Plek Pafuri Pad S63 423 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 13 735 6882 Faksnommer Besigheidsure - Reisigers 08:00 - 16:00 08:00 - 16:00

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Mosambiek Kategorie:Grense van Suid-Afrika