Die Drakensberglewerik (Heteromirafra ruddi) is 'n skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras. Die voël is 14 cm groot en weeg 25 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Lark. Die voël is kwesbaar weens habitatverlies en agteruitgang.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike