Die nieamptelike vlag van die Johnston-atol is op 2001 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in blou, wit en blou met vier blou vyfpuntige sterre en ’n gestileerde geel voël in die wit baan met die woorde “Johnston Atoll” in geel in die onderste blou baan.
Simboliek Die vier sterre in die wit baan stel die vier eilande van die atol, nl. Akau, Hikina, Sand en Johnston, voor.
Ander vlae Die amptelike vlag van die atol is die vlag van die Verenigde State.
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels Johnston-atol by Flags of the World.
Kategorie:Johnston-atol Johnston-atol