Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.
links|duimnael|Illustrasie van 'n paartjie.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike