Die Akasiagrysmees (Parus cinerascens) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël doringveld en dorre savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 19 tot 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy tit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mese