Die Rooipensmees (Parus rufiventris) is 'n gelokaliseerde en algemene standvoël in breëblaarboomveld. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-bellied tit.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Mese