Die miombogrysmees (Parus griseiventris) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld en ander breëblaarboomveld. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die miombo tit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mese