Parus is 'n genus van voëls in die familie van mese (Paridae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.
Spesies Die genus omvat ongeveer 26 spesies, insluitende:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (wergawe 2.6).
Afrika-spesies Parus guineensis Parus leucomelas Parus carpi - Ovamboswartmees Parus niger - Gewone swartmees Parus albiventris Parus leuconotus Parus funereus Parus rufiventris - Rooipensmees Parus pallidiventris - Swartkopmees Parus fringillinus Parus fasciiventer Parus thruppi Parus griseiventris - Miombogrysmees Parus cinerascens - Akasiagrysmees Parus afer - Piet-tjou-tjougrysmees
Eurasiese spesies Parus holsti Parus humilis Parus major Parus minor Parus monticolus Parus nuchalis Parus semilarvatus Parus spilonotus Parus xanthogenys Parus cinereus Parus aplonotus - Indiese kroonmees
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Mese